Chad Stahelski

Chad Stahelski
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 September 1968 (1968-09-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en assistentregisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chad Stahelski (gebore 20 September 1968) is 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Matrix Reloaded (2003), The Hunger Games (2012), John Wick (2014), en Captain America: Civil War (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search